“En Hy sê: Kom! Petrus klim toe van die skuit af en loop op die water om na Jesus te gaan.” Matt 14:29 Een tree tussen ‘n gemaksone en die onbekende Die kalenderjaar 2019 met sy hoogte en laagtepunte is ou nuus en iets van die verlede. Die uurglas van tyd dwing ons om gereed te maak vir ‘n …
Een Tree Tussen ‘n Gemaksone en die Onbekende




